gequbao.com

找歌就用歌曲宝

cover

Ons Leef Vir Ons Twee - Nádine

Ons Leef Vir Ons Twee-Nádine.mp3
[00:01.22]Ons Leef Vir Ons Twee - Nadine [00:04.9]...
[00:01.22]Ons Leef Vir Ons Twee - Nadine
[00:04.9]Die blare dartel in die wind
[00:12.29]Asof die tyd nie meer bestaan
[00:19.55]Met eerlikheid soos van 'n kind
[00:27.17]Jy leef selfs in my drome, niks anders bestaan
[00:34.32]Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho
[00:37.98]Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho
[00:42.01]En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
[01:04.34]Jou liggaam praat 'n nuwe taal
[01:11.79]Ek ken dit nie, maar ek begryp
[01:19.24]Dis ons verhaal wat ons verstaan
[01:26.86]Oor 'n liefde wat die, grense altyd skuif.
[01:32.11]Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho
[01:35.59]Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho
[01:40.15]En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
[01:46.96]Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho
[01:50.55]Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho
[01:55.04]En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
[02:09.41]Die mense om ons heen staan, plotseling opsy
[02:17.1]Ons is saam, ek leef vir jou, jy leef vir my
[02:24.05]Ek lewe vir jou
[02:27.57]Jy lewe vir my
[02:32.22]En my hart smelt as jy geluidloos sê: Jy's lief vir my
[02:39.0]Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho
[02:42.47]Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho
[02:47.12]En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
[02:55.5]Ek lewe vir jou
[02:59.06]Jy lewe vir my
[03:02.99]Ek lewe vir jou
展开