gequbao.com

找歌就用歌曲宝

cover

Prop - Robbie Wessels

Prop-Robbie Wessels.mp3
[00:00.99]Prop - Robbie Wessels [00:02.14]Written...
[00:00.99]Prop - Robbie Wessels
[00:02.14]Written by:Robbie Wessels
[00:16.46]Koshuisvader onderwyser krieket rugby mal
[00:26.47]Tien jaar terug op n perd se rug
[00:30.32]Dink ek weer aan hom
[00:36.18]By goldengate deur die agterruit
[00:40.09]Van die avontuur klub bus
[00:46.12]Sit dirkie haman en hy skree hard kama
[00:50.01]Ons moet almal mooi uit rus
[00:58.11]Sy bynaam was prop
[01:02.2]Ek sien hom in my kop as hy smile
[01:09.97]Want hy t diep spore getrap
[01:14.01]Met n storie of n grap in my hart
[01:32.369995]Soms as kroonstad in my hart kom oorvat
[01:36.39]Dink ek weer aan prop
[01:41.96]Hy kon hard lawaai by n rugby braai
[01:46.009995]Met n keppie op sy kop
[01:51.94]Maar sy hart kom sing by sy vriende kring
[01:55.96]As hy van sy kinders praat
[02:01.9]En met lee akoorde
[02:04.11]En my hart se woorde is te min en lank te laat
[02:12.08]Sy bynaam was prop
[02:16.12]Ek sien hom in my kop as hy smile
[02:23.97]Want hy t diep spore getrap
[02:27.83]Met n storie of n grap in my hart
[02:35.93]Sy bynaam was prop
[02:40.33]Ek sien hom in my kop as hy smile
[02:47.94]Want hy t diep spore getrap
[02:51.92]Met n storie of n grap in my hart
展开